Walther von der Vogelweide (ca. 1170-1230). Vertaling van Middelhoogduits in Afrikaans. Vert. deur Gunther Pakendorf Elegie oor die ouderdom[1] Helaas, waar het al my jare heen verdwyn! Was my lewe net `n droom, of is dit waar? Dít wat ek gedink het dit bestaan, was dit ooit iets? Dalk het ek aan…