Wat ek van klippe weet, Jan Wagner, vert. deur Robert Schall. Naledi 2021. ISBN: 9781928530633. Resensent: Joan Hambidge I Hierdie bundel wat sopas by Naledi verskyn het en vertaal is deur Robert Schall is een van die hoogtepunte van my leeservaring hierdie jaar. Die antologie is keurig uitgegee en die afwerking prima. Jan…