Ek is deur die redakteur van Versindaba, prof. Marlies Taljard, genader om bydraes te maak rondom die kwessies rakende digkuns. Met graagte. Omdat digkuns op sy beste wydlopend in sy imlikasies is, moet mens versigtig wees om nie “oor enige iets” te skryf nie. My stukke gaan gestroop en vereenvoudig wees met die klem…