Eugène N. Marais (1871–1936) is in die Afrikaanse letterkunde van vroeg af as digter gekanoniseer ten spyte daarvan dat hy ook ‘n beduidende hoeveelheid bellettristiese en wetenskaplike prosa geskryf het. * Marais het hom in Londen in die regte bekwaam (1897–1901), maar daarna min belangstelling getoon in die één rigting waarin hy formele opleiding gehad…
Tag: Waterbergse broodboom
Johann Lodewyk Marais. Lucie Möller se Watermerke/Waterberg
Lucie Möller het my gevra om by hierdie bekendstelling van Watermerke (2009) ‘n een en ander oor die Waterberg te sê. Dit is die streek noord van ons, waar sy bevoorreg is om ‘n naweek- en vakansiehuis op ‘n lappie Bosveldplaas met die naam Volmoed, ‘n gedeelte van die oorspronklike Rietvlei, te besit en wat sy…