Digstring Kortstondige kalligrafie Adolph Jentsch Nou ís dit so dat ek jou asemhaling mis: elke deinende penveeg ougoud oor skuiwende duine van hierdie oerwoestyn palet na doek strepies grysroos pastel op horisonne meng en waai met gryswit newelbanke na die binneland by Swakopmund daardie wuiwende grashalms wit pluise in…
Tag: Watermerke
Toespraak: Ian Raper. Gelewer by die bekendstelling van “Watermerke”.
Watermerke, Lucie Möller Rede gelewer op 17 Oktober 2009 tydens die bekendstelling van Watermerke by die HAP, Pretoria. Ian Raper Die titel, veral as meervoud, verlei dalk die ongesoute kritikus om alle verse in die bundel in die lig en teken van die watermerk, ook van die omslag, te ontvang. Merke aan ’n…
Johann Lodewyk Marais. Lucie Möller se Watermerke/Waterberg
Lucie Möller het my gevra om by hierdie bekendstelling van Watermerke (2009) ‘n een en ander oor die Waterberg te sê. Dit is die streek noord van ons, waar sy bevoorreg is om ‘n naweek- en vakansiehuis op ‘n lappie Bosveldplaas met die naam Volmoed, ‘n gedeelte van die oorspronklike Rietvlei, te besit en wat sy…
Onderhoud: Lucie Möller
Waarmerking en waarmaking Lucie Möller gesels oor haar debuut digbundel Watermerke met Marlise Joubert Lucie Möller promoveer in 1987 aan die Universiteit van Natal met ‘n proefskrif oor die inheemse tale se invloed op die naamgewing in Namibië. Vir die afgelope dertig jaar publiseer sy plaaslik en internasionaal boeke, artikels en referate oor naamgewing. Enkele titels…