Protea Uitgewers wil u graag hartlik uitnooi na die bekendstelling van Alwyn Roux se debuutbundel, Weerskyn, wat op Woensdag, 12 Junie 2024, plaasvind. Mariëtte van Graan sal met hom in gesprek wees tydens die geleentheid. Datum: Woensdag, 12 Junie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Winnie Madikizela Mandela-gebou (WMM), vloer 10-150, Unisa (Muckleneukkampus) RSVP asseblief voor Maandag,…
Tag: “Weerskyn” Alwyn Roux
Resensie: “Weerskyn” (Alwyn Roux)
Resensie: Weerskyn deur Alwyn Roux. Protea, 2024. ISBN 978-1-4853-1543-8 Resensent: Neil Cochrane Ná die lees van Weerskyn, die debuutdigbundel van Alwyn Roux, bly my brein op één woord hamer, naamlik afgerondheid. Die bundel is met Eybersiaanse dissipline versorg en die plasing van gedigte is behoorlik deurdink. Debutantdigters kan Roux se bundel as…