Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: W.E.G. Louw

Persverklaring: Louwhuis en Museum Sutherland

9 May 2024 By Versindaba

     Die Louwhuis op Sutherland ontvang unieke versameling boeke   Sutherland spog nie net met ’n wêreldberoemde sterrewag nie, maar ook met twee helder sterre aan die hemelruim van die Afrikaanse letterkunde. Die Louwhuis en Museum op Sutherland, wat sedert die grendeltyd gesluit was, word op die oomblik deeglik gerestoureer en nuut ingerig. Die…

Read More

Wilfred Jonckheere. Beeldspraak #2

18 July 202324 July 2023 By Versindaba

  Aspekte van Afrikaanse beeldpoësie van die twintigte eeu.   Afrikaanse beeldgedigte Poësie en beeldende kuns was al vanaf die voor-Christelike tydperk in wisselwerking met mekaar. Digters is deur skilders, beeldhouers en kunsambagsmense geïnspireer en andersom. Dié tradisie in die Europese letterkunde begin al met Homeros, wat reeds in die Ilias ’n beskrywing gee van…

Read More

Nini Bennet. Met apologie

18 June 2021 By Versindaba

    Met apologie Verlede jaar 1 Mei het Nkosazana Dlamini-Zuma aangekondig ons mog tussen 6 en 9 soggens oefen. Na ’n paar weke van strawwe inperking was dit welkome nuus en die strate het gewemel van drawwers en stappers, selfs dié wat nooit voorheen gestap het nie. Die vanselfsprekende was nie meer so vanselfsprekend…

Read More

Gisela Ullyatt. ‘Ek wil weer jou rooikors breek’: ontworteling in Klankmanwoordboom.

15 December 20158 April 2016 By Versindaba

Deel drie van die Meyer van Rensburg-blog het die meganika van klank geëksploreer, deur die klankman/klankmenger/klankoperateur-motief:https://versindaba.co.za/2015/12/13/gisela-ullyatt-wanneer-die-klankman-begin-droom/ Klankmanwoordboom, sy debuutbundel (1983), verweef die wêreld van die klankman, die geskrewe woord, die soeke na die Woord en die boom-motief. Laasgenoemde is uitgestippel aan die hand van die klankboom wat terselfdertyd die Kruis-motief naspeur. Die jukstaposisie van die…

Read More

Marlies Taljard. Rooshoek se poësiekerk 2

1 January 20116 September 2013 By Marlies Taljard

Hierdie reeks besprekings gaan oor Frans van Rensburg se kapelletjie in Potchefstroom waarin tien gebrandskilderde glasvensters van Rita Röscher, Sophia du Toit en Mariana du Toit pryk. Elk van dié vensters is gemaak na aanleiding van ‘n Afrikaanse geestelike gedig. In hierdie bespreking gaan ek by twee van dié vensters stilstaan, naamlik die “Maria”- en…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Marthinus Versfeld (3)

12 December 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Aan die Universiteit van Kaapstad was Marthinus Versfeld ‘n gewaardeerde gespreksgenoot van digters soos N.P. van Wyk Louw, W.E.G. Louw, I.D. du Plessis, Boerneef en D.J. Opperman. Hy het poёsie geskryf, maar net enkele van die gedigte is gepubliseer. In sy skryfwerk toon hy groot waardering vir die poёsie en sluit so by twintigste-eeuse filosowe…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon