Pas het Welt Online bekend gemaak dat Philip Roth (1933) vanjaar die wenner is van die WELT-Literatuurpreis. Hierdie toekenning geskied enkele dae voor die aankondiging van die Nobelprys vir Literatuur wat eerskomende Donderdag om 13:00 in Stockholm aangekondig word. Roth word allerweë – ook volgens kommentators op hierdie webblad – as een van die gunstelinge…