Kwatrynkompetisie (82)
Thursday, April 1st, 2021
Reisplan
Is dit die pad na Langverwacht?
Of kronkel dit na Nooitgedacht?
Of is die toer vir my beplan
Van Zuurbekom na Verneukpan?
© Wena Maartens, 2021
Posts Tagged ‘Wena Maartens kwatryn’Kwatrynkompetisie (82)Thursday, April 1st, 2021
Reisplan
Is dit die pad na Langverwacht? Of kronkel dit na Nooitgedacht? Of is die toer vir my beplan Van Zuurbekom na Verneukpan?
© Wena Maartens, 2021
Tags: Wena Maartens kwatryn Posted in Gedigte, Kompetisies | Comments Off on Kwatrynkompetisie (82) Add this post to Del.icio.us - Digg |
|