Werklik onwerklik Baie mense dink, sê professor Faag, dat die werklikheid bestaan as ‘n entiteit wat bepaald en goed omskrewe is. En dit is nie? vra ‘n student, ‘n stewige industriële stewel, een van ‘n tweeling. Nee, antwoord professor Faag, die werklikheid is in werklikheid stelle persepsies wat deur jou denke flits…