Posts Tagged ‘Werner Wehmeyer haikoe’

Werner Wehmeyer. winter se grou

Tuesday, August 10th, 2021

 

winter se grou grys

breek sy met haar hande oop

sproei reën liefdevol

 

© Werner Wehmeyer, 2021