VIII Met die skilder te perd, dikwels ook met die kar heelbo sit ‘n negejaar-oue kind, sy eie, soos hy met verwondering bedink, in die eg met Anna verwek. Dis ‘n baie mooi pad, hierdie laaste, in September van die jaar 1527, al langs die water deur die dale. Die lug roer die lig…