Fantastiese nuus is dat daar nog ‘n Internasionale Poësiefees op hande is. Dit is naamlik die tweeweeklange Indonesiese “What is Poetry?“-fees waarby veral digters van Indonesië, Indië, Sjina, Japan, Switserland, Rusland, en Suid-Afrika betrokke is. Suid-Afrikaanse digters wat tydens die program gaan optree, is Vonani Bila, Kgafela oa Magogodi, Rustum Kozain, Charl Pierre Naudé, Mbali Kgosidintsi,…