Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Wilhelm Knobel

Joan Hambidge. Die sogenaamde skisofreniese digter: Johan van Wyk en Wilhelm Knobel

24 March 2025 By Versindaba

  In reëlmaat van donker en lig   I Oor geestesiektes (soos depressie, bipolariteit of skisofrenie) is daar al dikwels geskryf. Robert Lowell (1917 – 1977) se klassieke gedig som dit alles op:   Man and Wife   Tamed by Miltown, we lie on Mother’s bed; the rising sun in war paint dyes us red;…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Wilhelm en Deon Knobel van Bethlehem

9 May 2023 By Versindaba

Wilhelm en Deon Knobel van Bethlehem Twee Knobel-broers wat op Bethlehem gebore is en grootgeword het, het ’n merkwaardige indruk gemaak en word nog steeds met die dorp verbind. Hulle oupa was tewens eerwaarde Roux, wat 40 jaar lank die sendeling op Bethlehem was. As monument vir sy nagedagtenis staan vandag nog die Ysterklip Sendingkerk,…

Read More

Daniel Hugo. Wilhelm Knobel se nagelate bekentenis

23 March 202023 March 2020 By Versindaba

    Presies vyftig jaar ná die verskyning van Wilhelm Knobel se digbundel Mure van mos ontdek Daniel Hugo die digter se persoonlike eksemplaar met sy insiggewende annotasies.   Die digter Wilhelm Knobel (1935-1974) is op 39-jarige ouderdom oorlede. Hy het aan bipolêre gemoedsteurnis gely. Tydens sy lewe het daar slegs twee digbundels van hom…

Read More

Gisela Ullyatt. Ballade van ’n tweedehandse bibliofiel.

19 February 20168 April 2016 By Versindaba

Die reuk van tweedehandse boekwinkels is onmiskenbaar: dié van muf en ou sigarette. Sommige word deurdrenk met die giftige geur van motbolle. Uit ander sypel ’n ongedefinieerde, suurderige klankie. Dikwels sit daar ’n triest persoon agter die kasregister. Soos in die winkel-in-‘n-stegie wat ons gedurende ’n kort besoek aan ’n ander stad ontdek het. Ter…

Read More

Gisela Ullyatt. “Endlessly obedient citizen”: Die gedig as gestig. Deel 2.

24 November 201426 November 2014 By Versindaba

In Deel 1 van hierdie blog genaamd “Wintermuil: die gedig as gestig”, ondersoek ek die verbintenis tussen digterskap, gemoedsversteuring en selfdood aan die hand van enkele Afrikaanse gedigte wat oor die ervaring in ’n psigiatriese staatshospitaal berig (https://versindaba.co.za/2014/10/28/gisela-ullyatt-wintermuil-die-gedig-as-gestig/). Ek haal ook aan uit Linette Retief se insiggewende artikel, “Vloek van die muse”, waarin sy die…

Read More

René Bohnen. Ronkedoor by Noag se Ark

18 July 201419 July 2014 By admin

Party mense sê sinkronisiteit is bloot net die verhoogde bewuswording van prikkels as gevolg van gebeurtenisse in mens se persoonlike lewe. Indien dit die waarheid is, het Versindaba hierdie maand op besondere wyse daarin geslaag om kragte met my onderbewuste te snoer en het die samewerking mooi boeke op my pad gebring. Ek was onbewus…

Read More

As die woorde begin droom

4 May 2011 By Marlise Joubert

As die woorde begin droom. ‘n Keur uit die gedigte van Wilhelm Knobel. Saamgestel deur Johann de Lange. 2011. Bel Monte Uitgewers. Prys onvermeld. ISBN 0-620-48688-0.   Resensent: Bernard Odendaal, departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat   Wilhelm Knobel se voortydige oorlye in 1974, op 39-jarige ouderdom, is as ‘n…

Read More

Bekendstelling: As die woorde begin droom (Wilhelm Knobel)

19 April 2011 By Versindaba

Praatjie gelewer deur Ampie Coetzee tydens bekendstelling op Saterdag, 16 April, Protea Boekwinkel (Stellenbosch)     Ter inleiding: Hier is ‘n bundel van oor die 180 bladsye, soms met baie lang gedigte, en soms met baie kriptiese gedigte – altans moeilik verstaanbaar vir my. Nietemin: ek wil net waarsku dat ek nie ‘n lesing gaan…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon