Ter ere van die ontslape digter is die volgende huldeblyk ontvang. HENNIE AUCAMP Wat ek die duidelikste omtrent Barend Toerien onthou, is sy pragtige oë, die blouste blou denkbaar; seemens-oë. Ek is bly Breyten het dit ook opgelet; sienersoë is nie volop nie. En wat…