Resensie: vissers van woorde deur willen de swijger, Minimal Press, 2022 Resensent: Marlies Taljard In Lukas 5:8-10 gee Jesus sy dissipels opdrag om “vissers van mense” te word, met ander woorde om Hom na te volg, bedoelende dat hulle mense in kontak sal bring met sy leerstellinge, om ʼn bepaalde roeping uit…