Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: William Carlos Williams

Joan Hambidge. Jim Jarmusch en Paterson

23 June 2025 By Versindaba

  I In 2016 verskyn die film Paterson deur Jim Jarmusch, daardie aweregse filmmaker. Adam Driver is die busbestuurder en Golshifteh Frahani is sy vrou. Hy is ‘n digter wat al sy gedigte opskryf in ‘n notaboek en sy droom om ‘n country musiekster te word en haar eie kolwyntjie-besigheid te begin. En daar is…

Read More

Hendrik J. Botha. Het dokters die digkuns nodig? Deel 2.

6 January 20177 January 2017 By Versindaba

Soos verlede keer toe ons die vraag gevra het: het die digkuns dokters nodig, blyk hierdie eweneens op die oog af, ‘n onsinnige vraag te wees. Nadat ek onlangs ‘n artikel gelees het wat Richard Berlin, ‘n psigiater en ook ‘n bekroonde Amerikaanse digter geskryf het met die titel, Why Doctors Need Poetry, het ek…

Read More

Desmond Painter. ‘…love like a newspaper tattered and stained…’

29 October 20106 September 2013 By Versindaba

As jy die woorde ‘Spring and All’ google kom jy heel eerste af op die baie bekende gedig van William Carlos Williams. Dit begin so: ‘By the road to the contagious hospital/ under the surge of the blue/ mottled clouds driven from the/ northeast – a cold wind.’ Jy kan die hele gedig hier lees. Terloops, ‘Spring…

Read More

Jannie Malan. Die gedig as klip

25 July 20107 November 2014 By Versindaba

‘n maand gelede kuier ons as ‘n groep vriende saam naby Bela Bela. Laatmiddag pak ons die vuur aan en die manne begin lang brandewyne en Coke Light’s gooi. Die gesprek draai op ‘n stadium na die Stemme 4 publikasie. Ek lees iets voor, en daar volg ‘n stilte wat ek inisieël met ‘n tevrede…

Read More

Desmond Painter. William Carlos Williams en die gedig as objek

19 July 20106 September 2013 By Versindaba

Ek lees nog steeds Octavio Paz se gebundelde essays oor digters en die digkuns, On Poets and Others. Kan jy jou ‘n beter beskrywing van William Carlos Williams se estetika, en sy benadering tot die gedig as ‘n talige objek, voorstel as hierdie: “From the time he started writing, Williams evinced a distrust of ideas. It…

Read More

Desmond Painter. August Kleinzahler: Twee Gedigte

11 June 20106 September 2013 By Versindaba

August Kleinzahler is (soos Bruce Springsteen!) in 1949 in New Jersey gebore. Sedert die verskyning van sy eerste digbundel in 1977 het hy al ‘n stuk of 10 bundels gepubliseer. In 2008 wen hy die gesogte National Book Critics Circle Award vir sy bundel Sleeping It Off in Rapid City. Kleinzahler skryf gedigte met ‘n dikwels sardoniese…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon