Via ‘n skakel op die Poetry Foundation se webblad beland ek by ene Nick Sturm se bloginskrywing oor die gedig as meganiese konstruksie. Soos hy tereg in sy openingsparagraaf noem, is dié beskouing niks nuuts nie. Trouens, William Carlos Williams het reeds in 1944 gesê “A poem is a small (or large) machine made of…