Ek dink ek is besig om oud te word. Ek word skaam vir van die opinies wat ek vroeër gehuldig het en bereid was om van die bergpieke uit te basuin. Ek het so drie jaar gelede ʼn rubriek vir Rapport geskryf waarin ek die landskapskilders JH Pierneef en Walter Meyer vergelyk het. Die idee…