Die wit pad Vir NPvWL Al met ’n wit pad langs die bruin Romeinse legioene het ook hier gedraf Belge, Bataviërs, Friese gestraf, gesnoei blonde vrouevlees deurgedraf saad in die modder gelaat waaruit soms Boergondies uitspattig maar styf ’n deftigheid, ’n hoflikheid van jas, hoed en sjaal sou spruit tot waar…