Wolodimir Zelenskij, 8 Mei 2022* Ek sien ‘n ander lente oor ons kom ons Februarie breek in swart en wit. Die môre vieruur val die eerste bom. Die goue woorde van weleer is stom die bloed van generasies in versnit. Ek sien ‘n ander lente oor ons kom. Ek plant vir…
