WS Merwin WANNEER WOORDE NIKS MEER Sê NIE Die Amerikaanse digter W.S Merwin (89) het al meer as 50 poësiebundels gepubliseer, plus ander literêre werke. Hy was tweekeer die wenner van die Pulitzerprys, in 1971 en in 2009. In 2010 word hy aangewys as die United States Poetry Laureate. In 2013 is hy die eerste…
Tag: W.S. Merwin
Nuuswekker. Sluipdigter terroriseer supermark
Die winkelbestuurder van die Tesco Supermark in Coventry (Engeland) sit met ‘n interessante probleem, naamlik ‘n sluipdigter wat gedigte op strategiese plekke in die winkel laat. Meestal met ‘n negatiewe konnotasie ten opsigte van die bepaalde produkte, soos die gedig “Deer” deur Kenneth Rexroth, met die trefreël: “They hurt no one but themselves” by…
W.S. Merwin – Amerikaanse digter van die jaar
Dit is vry algemene gebruik aan die einde van ‘n jaar om ‘n bestekopname van bepaalde digkunste te neem. So is daar op Edward Byrne se webblad, One Poet’s Notes, ‘n besonder goeie oorsig oor W.S. Merwin – volgens hom die Amerikaanse digter van die jaar – na aanleiding van die Pulitzer-prys wat Merwin gewen het…