Xavier Bolsonaro 1955– In die lug bo die reënwoud hang die donker wolke van rook en in ’n groter oopte knak bome en val verpletterd neer. Aras vlieg vreesbevange weg en in knetterende vlamme verkool tapir, lippebeer en boa asof hulle bloot spesies was. In São Paulo waai dié man…