Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Yehuda Amichai vertaling in Afrikaans

Leonard Cohen en Yehuda Amichai. Vertalings in Afrikaans

19 April 2022 By Versindaba

  Leonard Cohen en Yehuda Amichai. Vertalings in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer     Hoofstuk 27: Boek van Genade, Leonard Cohen   Israel, en julle wat julleself Israel noem, die Kerk wat homself Israel noem, en die afvalliges wat hulleself Israel noem, en elke nasie gekies om ʼn nasie te wees: nie een van…

Read More

Yehuda Amichai. Vertaling in Afrikaans / Bester Meyer. Die uitvindsel van woordsweef

21 April 2021 By Versindaba

                                                                                                                Dis ʼn Jammerte, Ons was so ʼn Goeie Uitvindsel deur Yehuda Amichai (soos vertaal deur Bester Meyer)   Hulle het ons bene By die heup afgesit. Wat my aanbetref Is hulle almal snydokters. Almal van hulle.   Hulle het ons ontmantel Van mekaar vervreem. Wat my aanbetref Is hulle almal ingenieurs. Almal van…

Read More

Yehuda Amichai. Vertaling in Afrikaans

15 September 202015 September 2020 By Versindaba

  Yehuda Amichai. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer   My Alma Mater –    Ek het by die skool waar ek as kind studeer het verbygegaan en my hart het kom vertel dat ek hier sekere goed geleer het en ander goed nie. Ek was my lewe lank tevergeefs lief vir…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. dna
  • Miel Vanstreels. Oorleg
  • Koos de Wet. korrosie
  • ND Cronjé. by die roggeveldberge
  • Krige Visser. Aantrekkende naak

Nuutste kommentaar

  1. Frik Ziegler on Krige Visser. Aantrekkende naak12 June 2026

    Jou vrou gaan jou donner.

  2. Johann Lodewyk Marais on Johann Lodewyk Marais. Blesbok10 June 2026

    Dankie, Joan. As kind het ek dikwels gesien hoe van die boere om ons met blesbokke boer. Nou en dan…

  3. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  4. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  5. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon