Hurkende windhond, skugter draak ’n Liefdesgedig vir Breyten en Yolande Die hondekadawer het gaan hurk by die samevloeiing van twee riviere. Volg die spoor van die skugter draak deur oneindige reïnkarnasies heen. In die jaar van die jagter, het ek 2,360 riviere oorgesteek, 42,000 kilometers gefynkam om jou te vind onder troebel…