Onvergeetlik Hier waar ek sit, kan ek hoor hoe ou kerkbankies kreun skielik sak stilte oor die siersteengebou my gedagte begin dwaal ver… hierbinne met ‘n bruid getrou wie se ás, ek op dieselfde dag moes strooi in die blomparfuumtuin van onthou. © Zebulon Kochk, 2024