Resensie: Uit die kroes (Lynthia Julius)

      Uit die kroes deur Lynthia Julius. Kwela Boeke, 2020. Resensie: Joanette van der Merwe   In Lynthia Julius se debuutbundel Uit die kroes (2020) loop twee hooftemas deur al die gedigte: persoonlike geskiedenis en die geskiedenis van bruinmense in Suid-Afrika. Hierdie twee temas is onlosmaaklik vervleg – beïnvloed mekaar wedersyds in ʼn … Continue reading Resensie: Uit die kroes (Lynthia Julius)