Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
4 July 201019 July 2024

Chris Coolsma. Drie vuvuzela’s!

Om te voorkomen dat de pasgeboren dichtvorm vuvuzela! een wiegedood sterft, zal ik een toeterend begin maken. Het volgende vuvuzela! trio begint weliswaar met een klacht, maar eindigt via de euforie die de verbazingwekkende overwinning van ‘Oranje’ op de ontgoddelijkte kanaries heeft veroorzaakt (op satellietfoto’s is Nederland dankzij de overwinning en een ongekend zomers hogebrukgebied nu een zinderend oranje vlekje) in een voorspelling met diepere betekenis. Want laten we wel wezen, naast het vermaak (het voetbalspel zelf is een vorm van kunst),is de enige echte rechtvaardiging voor het miljoenen verslindende circus de bijdrage aan de economische ontwikkeling en stabiliteit van Afrika. In de derde vuvuzela! is de wijze mantra van onze bondscoach, Bert van Maurik uit Deventer, verwerkt: ‘als je iets wilt, moet je het gewoon doen!’

Hoewel ze misschien die indruk wekken, zijn deze vuvuzelas!! geen droedels. Schrijven in het Afrikaans is voor mij al moeilijk, dichten met gebruik van anapesten/anapest is een schier onmogelijke opgave gebleken.

Lamentozela

Ag my

ore, my

lief ore

diggetoeterd

ure lang, deur

getoettoet van die

kore oorskreeuwend

die gesang, oorskreeuwend

die gesprekke. Nu al weke, weke

lang. Ag, my ore, my lief ore, toe-toe-

TOETeknieverSTAnietoetoeWATsegtoe

Eufozela

In P.E.

daar

dans die

mense in oranje

met die mense in

blougeel, en die mense

in groengeel met die mense

in oranje. Ke nako! dus wat jy wil,

my vriend, dat kan je, weet geelblou

in die rou, in die rou. Toet-toet-TOET-

toet pep-pep-P.E.P-pep, weet geelblou nu in die rou!

Kaapse vuvuzela

En die

Kaap kleur

straks oranje.

Ke nako! dus wat jy

wil vriend, ja, dat kan je

dans die mense in oranje

met die mense in swartblou

(hulle is ook in die rou). En in Jo’burg

dans die mense in swart-wit straks met die

mense in oranje, met die mense in geelgroen,

straks in Jo’burg dans die mense met hul hart, heel hul hart

bruin-wit-swart, bruin-wit-swart dans dan saam, altesaam en nie apart

TOETOETOETOETOETOETOETOETOETOETOETOETOETOE – TOE!

(nie)

Disclaimer: Die Afrikaans in hierdie inskrywing het slegs ‘n kommunikatiewe funksie. Die outeur ag homself verantwoordelik, nie aanspreeklik vir skade gemaak aan die Afrikaans, of toegebreng aan Afrikaanssprekende siele deur hierdie gebruik van die taal nie. Hy het die uiterste moeite gedoen om die afstand met die leser te verklein.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Chris Coolsma. Wereldpremière: een nieuwe versvorm.
Chris Coolsma. Amsterdam 1966. →

2e gedagtes oor “Chris Coolsma. Drie vuvuzela’s!”

  1. Myriam Gommers says:
    6 July 2010 at 20:47

    straks in Jo’burg dans die mense met hul hart, heel hul hart

    bruin-wit-swart, bruin-wit-swart dans dan saam, altesaam en nie apart

    TOETOETOETOETOETOETOETOETOETOETOETOETOETOE – TOE!

    Reply
  2. Myriam Gommers says:
    6 July 2010 at 20:46

    Chris, Chris , Chris!!!!!
    TOETOETOETOETOETOETOETOETOETOETOETOETOETOE – TOE!

    Super!!!!
    Gefeliciteerd!

    TOETOETOETOETOETOETOETOETOETOETOETOETOETOE – TOE

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d