Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

PEN Afrikaans. Nuusbrief: September 2026

14 September 202614 September 2026 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Dit is ’n bedrywige en meestal feestelike maand met Tuin van Digters om die draai, sowel as Aardklop en die Toyota Stellenbosch Woordfees wat wink. Ons deel graag verskeie datums en uitnodigings in hierdie nuusbrief. Teken asseblief die datums aan en sluit by ons aan. Tuin van Digters:…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Julie 2026

14 July 2026 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Wat soek die uitgewer?-gespreksreeks Daar is nog een aflewering oor in PEN Afrikaans se aanlyn gespreksreeks met plaaslike uitgewers. Op 6 Augustus van 18:00 – 19:00 sal Miemie du Plessis (Pan Macmillan SA) en Shawna-Leze Meiring (LAPA / Penguin Random House SA) aan die woord wees oor die…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Junie 2026

23 June 202623 June 2026 By Versindaba

Herinnering: Wat soek die uitgewer? Die eerste van ons reeks aanlyn sessies met plaaslike uitgewers vind vanaand plaas en ons sien uit daarna om heelwat van ons lede daar te sien. Bywoning is gratis vir lede, maar dit is belangrik om by penafrikaans@gmail.com te RSVP om deelname te bevestig en die skakel te ontvang. Vanaand se sessie…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Mei 2026

25 May 2026 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Wenners aangekondig: Akademiepryse 2026 Sedert ons vorige nuusbrief het die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns die wenners van die gesogte Akademiepryse vir 2026 aangekondig. Hartlik geluk aan almal wat vanjaar met hierdie prestigepryse vereer word! Die Hertzogprys vir Poësie word toegeken aan Tom Dreyer…

Read More

PEN-Afrikaans. Nuusbrief: April 2026

23 April 202623 April 2026 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Kunsmatige intelligensie: Kommentaar ingewag op Nasionale Konsepbeleid en ’n voorstel vir ’n skrywersberaad Die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë het die Nasionale Konsepbeleid oor Kunsmatige Intelligensie (KI) op 10 April gepubliseer. Skriftelike voorleggings oor die KI-beleid word tans ingewag en belanghebbendes moet teen die sperdatum van 10…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Maart 2025

24 March 2026 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Oor die plaaslike kunste- en medialandskap Maart 2026 blyk ’n maand van noemenswaardige veranderinge in die plaaslike medialandskap te wees. Showmax, die aanlyn stromingsdiens van Multichoice, se sluiting is aangekondig. Dit is ’n slag vir die reeds krimpende mark vir plaaslike kykstof, ook in Afrikaans. Showmax was bekend…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: November 2025

24 November 2025 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Ingrid Jonker se fisieke argief terug in Suid-Afrika (Foto: Netwerk24) Sestig jaar ná die tragiese afsterwe van een van Suid-Afrika se bekendste digters, Ingrid Jonker, het haar fisieke argief uiteindelik op 4 November na haar moederland teruggekeer. Dit nadat die versameling van manuskripte, briefwisselinge en foto’s ’n kwarteeu gelede…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Oktober 2025

27 October 2025 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Jaarverslae en ’n nuwe bestuur: Oor PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2025 Baie dankie aan almal wat PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering op 8 Oktober via Zoom bygewoon het. Ons het groot waardering vir julle deelname en betrokkenheid, veral omdat tyd kosbaar is en skedules vol. Dit was…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”
  • Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier
  • Gerard Scharn. die unpersonen

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon