De onburger Breyten Breytenbach Samengesteld door Yves T’Sjoen Onmisbare bloemlezing van de monumentale Zuid-Afrikaanse dichter EEN KEUZE UIT DE GEDICHTEN Breyten Breytenbach is zonder twijfel een van de grootste Afrikaanse dichters van zijn generatie en misschien wel aller tijden. Hij overleed twee jaar geleden in Koppernik en nu een ruime bloemlezing uit van zijn indrukwekkende…
Category: Nuwe Publikasie
Nuwe Bundel. Pieter Hugo: Vryval
Vryval Pieter Hugo Pieter Hugo se tweede digbundel, Vryval, speel met die veelheid van betekenisse opgesluit in die titel. Die vreugde en pyn van die lewe, die onafwendbaarheid van die finale val. Die lewe as ‘n poging tot balans tussen vry wees en val. Die onderliggende speelsheid, met woorde en die lewe, some soet, soms…
Nuwe Bundel. Hannes Visser: tussen asem
tussen asem Hannes Visser In sy tweede digbundel, tussen asem, besoek die digter die gedagte dat die heel eerste asem van ‘n lewe die begin van die heel laaste asem is. Tussen die eerste en laaste asem is ‘n reis wat onderneem word. Sy debuutbundel met gestroopte verse, die jaar toe pa … het in 2019 verskyn,…
Nuwe Bundel. Jennifer Pape: waar daar eens ’n see was
waar daar eens ’n see was Jennifer Pape op hierdie plek hier waar ek nou staan tussen bitterbosblomme en stapels klip waarlangs ’n skaaphond waak oor kaalgeskeerde skape was daar eens ’n see ek weet dit want onder my voete is die fossiel van ’n vis en twee verdrinkte vroue teen die heuwel is oorblyfsels…
Nuwe Bundel. Klara du Plessis: Ek’t Act
Ek’t Act Klara du Plessis TO ACT I S TO DO. TO ACT I S TO ADOPT A ROLE. This slippage between agency and being, on the one hand, and performance, on the other, is amplified in Ek’t Act’s homophonic play across languages. Expanding on Klara du Plessis’s earlier translingual poetry, critically acclaimed in Canada, this…
Nuwe Bundel. Fourie Botha: Kolam
Kolam Fourie Botha In Tamil – een van die amptelike tale van Indië – beteken “kolam” “vorm” of “skoonheid”. Dit verwys na ’n tradisionele kunsvorm waarin ingewikkelde geometriese patrone met rysmeel op die grond geteken word. Kolams is veel meer as bloot dekoratiewe ontwerpe; hulle het ’n diep kulturele en spirituele betekenis in Suid-Indië, en…
Nuwe Bundel. I wish I’d said … Vol. 8: Johann de Lange / NCP Golele, Reds.
I Wish I’d Said… Vol. 8 (Johann de Lange / NCP Golele, Reds.) Now in its eighth year, the AVBOB Poetry Competition has produced another excellent and moving poetry anthology, I Wish I’d Said… Vol. 8. This beautifully curated collection of South African poetry introduces a compelling new theme – New Beginnings. It explores themes of resilience, renewal…
Nuwe Bundel. Wium van Zyl: Poëme
Poëme Wium van Zyl Kommer Om ’n wyle te skuil in ’n hokaai in die buig van ’n komma te hoor hoe tier dit in vokale kraak konsonante en dan tog nog onverskrokke tot die punt te kom. Standaardtaal Eensaam die digter stuiptrekkend aan sy eie stamboom opgehang. Oor die skrywer Wium van…
