Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Uncategorized

Hoofsaaklik aankondigings van nuwe bundels

Digtersprofiel: Pieter Odendaal

17 September 202629 August 2026 By Versindaba

Pieter Odendaal is ’n digter, vertaler, redigeerder en uitvoerende direkteur van InZync Poetry, ’n nie-regeringsorganisasie verbind tot die uitbreiding van veeltalige en multi-genre poësieplatforms in Stellenbosch en Kaapstad. Saam met Adrian van Wyk reël hy sedert 2011 die InZync Poetry Sessions, ’n maandelikse poësieaand in die hartjie van Kayamandi, asook die weeklikse INKredibles poësie werkswinkels…

Read More

Digtersprofiel: Bernard Odendaal

7 September 202629 August 2026 By Versindaba

Bernard Odendaal is op 15 Desember 1955 gebore. Sy grootwordjare bring hy deur op die kleinboerderybedrywige, lowerryke hoewe Harmonie, geleë in die Waterbrongebied buite sy geboortestad, Bloemfontein. Hy woon die Hoërskool President Steyn daar naby sy ouerhuis by. Sy naskoolse opleiding ontvang hy aan die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies), met Afrikaans en Nederlands en…

Read More

Digtersprofiel: Jennifer Pape

31 August 202629 August 2026 By Versindaba

Jennifer Pape is gebore op Hennenman in die Vrystaat. Sy verwerf ’n BSc-honneurs in Geologie aan die UOVS en later ’n MSc in Geochemie by Wits. Sy skryf sedert haar studentejare gedigte, maar begin eers ernstig dig nadat sy die Stomme Jonge-digklub in Stellenbosch gestig het. Sy publiseer ’n handvol gedigte in Ons Klyntji en…

Read More

Bekendstelling: om ’n Melkweg te skep

28 August 2026 By Versindaba

    Op ouderdom 82 het Erwin Rode pas sy eie digbundel gepubliseer. Dit heet: om ’n Melkweg te skep. Die bundel sal op Sa. 5 September by die SA Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands (Kaapstad) bekendgestel word. Dit is ’n voorreg vir SASNEV om die lokaal beskikbaar te stel. Die bekendstelling…

Read More

AVBOB Persverklaring

26 August 2026 By Versindaba

  Simon van Schalkwyk   POINT OF VIEW   It would be easy to assume that every poem is written from a single point of view, aiming to deliver a single message as simply and directly as possible. But sometimes poets find it more rewarding to shift their perspective, slowly or suddenly, halfway into a…

Read More

Joan Hambidge. Cussons op ‘n ligte fantastiese toon: “esse est percipi…”

24 August 2026 By Versindaba

  I In hierdie vers wat heet “Op ligte fantastiese toon” (opgeneem in Die woedende brood uit 1981) werk Cussons met opposisies en skep sy al spelende ‘n ars poetica. Verbeelding geplaas teenoor realiteit (die wêreld); Dionisies teenoor ‘n Sisiphus-daad wat harde werk impliseer. ‘n Kermis of ‘n opdraande asfalt-stryd. Ook die skilder se bemoeienis…

Read More

Daniel Hugo. Die domein van die rym

19 August 2026 By Versindaba

    Resensie: Sonnette vind ek absoluut pateties. Speelse verse van Robert Gernhardt, Christian Morgenstern, Joachim Ringelnatz. Uit Duits vertaal deur Robert Schall, Naledi, 2026. Resensent: Daniel Hugo   I Robert Schall is ’n uiters vernuftige vertaler. Dit het hy reeds bewys met die vertaling van Jan Wagner se gedigte met hul ingewikkelde interne ryme (Wat…

Read More

Digtersprofiel: Hennie Nortjé

17 August 202614 July 2026 By Versindaba

Hennie Nortjé is gebore in George in 1956. Hy studeer as internis en diabetoloog. Hy volg ’n kursus in kreatiewe skryfkunde aan die Universiteit Kaapstad onder leiding van prof. Joan Hambidge.  In 2012 debuteer hy met In die skadu van soveel bome (Queillerie), en wen daarmee die Ingrid Jonker Prys vir Poësie asook die Eugène…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 284
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”
  • Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier
  • Gerard Scharn. die unpersonen

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon