Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Digstring

Digstring is ‘n blog waar daar in besonderhede ingegaan word op die maak en betekenis van spesifieke gedigte deur met die betrokke digters ‘n gesprek daaroor te voer aan die hand van vooropgestelde vrae.

Krige Visser. Aantrekkende naak

12 June 2026 By Versindaba

  VWL Huldiging   Aantrekkende naak   ná jy reeds van kledingstukke gestroop was laasnag. jy die voue van jou lyf soos grepe van gul letters aan my mond sou skenk in woorde van poësie met diftonge gestapel   tenktop plat haastig gelos op die vloer vul jy dit met klein piekepunte gebult styf die…

Read More

Marthé McLoud. Gekanselleer

2 March 2026 By Versindaba

  Gekanselleer   Haar ma het op veertig uit ‘n sluimerslaap ontwaak. Sy het weer gaan leer eksamenskryf in klaslokale.   Haar ma groei tot ’n nuwe mens terwyl haar middelkind oor droë bossies struikel — seer knieë op klip al meer verdik.   Haar ma is nou die keurder en sy die manuskrip —…

Read More

Hennie Maartens. Cloisonnisme 

12 May 2025 By Versindaba

    Cloisonnisme Paul Gauguin, Winterlandskap 1879, Museum of Fine Arts, Budapest   omgeef van alle teenstand het hy soos ‘n seekat se suiers die hemelruim besoek en in sy verlatenheid die plat aarde as renegaat verlaat die landskap is soos ‘n plat gelaat met kaal gestroopte bome soos ‘n  winternag se prag.   ©…

Read More

Joan Hambidge. Shongolo

31 October 2024 By Versindaba

  Shongolo   Die duisendpoot, die millipede, rol op ter beskerming, boonop stinkende toksines soos hidrokloriese suur wat kan brand en hidrogene sianied vir versmoring. Ukushonga van die Xhosa en Zoeloe-woord spring uit ‘n woordeboek vanoggend langs my dubbelbed. Ek tel sy pootjies een vir een 750, nes my seëninge. Die spirtituele handleiding meen ‘n…

Read More

Anita van der Walt. daar het jy dit

30 October 202430 October 2024 By Versindaba

   daar het jy dit (’n tanka)   die ware liefde woeker regstreeks met die dood spring hoog soos Masai loer kort-kort oor sy skouer as glimpie van die waarheid   © Anita van der Walt, 2024  

Read More

Rosa Keet. Voorspoedige Nuwejaar…

6 March 20238 March 2023 By Versindaba

   Voorspoedige Nuwejaar…   Jaareind merk die begin van voornemens. Op hierdie oujaar is ’n verjongingskuur op die agenda.   Ek moet spring want die onderdele raak verslete dit raak noodsaaklik om te gryp na enige moontlike verbeteringe.   Ek laai die program vir opgradering af soek deur alle harde- en sagteware na verwydering en…

Read More

Digstring. Johann Lodewyk Marais: “‘n Lewe”

19 August 202227 August 2022 By Versindaba

    Digstring. Enkele vrae oor die oorsprong van ’n gedig Prof. Marlies Taljard in gesprek met Johann Lodewyk Marais   ’n Lewe   In die klein ryk van my vae kindertyd het ek kastele in die lug gebou en die son in die ooste sien opkom: oor riviere, vleie en heuwels sien skyn en…

Read More

Joan Hambidge. Opruiming

1 August 202224 October 2022 By Versindaba

  Nou onlangs word daar kantore geskuif. Van groot permanente kantoor tot tydelike een, danksy aftrede. Daar word besluit om eerder ‘n argief tuis te skep. Om dertig jaar se boeke, papiere, dokumente, tesisse, skryfwerk, tydskrifte, manuskripte op te pak is geen grap nie. Vir ongeveer veertien dae sit jy elke dag vir ongeveer ses…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 10
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon