Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Vertalings

Ons plaas graag vertalings van gedigte deur gepubliseerde digters. Dis ook onderworpe aan keuring. Daar is Indekse op hierdie webtuiste vir vertalings na Afrikaans en van Afrikaans weer na ander tale toe.

Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)

28 July 2026 By Versindaba

  Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou. Vertaal deur Hercules Boshoff   Almal wat Jou soek, beproef Jou. En die wat só vind, bind Jou aan beeld en gebaar.   Ek wil Jou begryp soos die aarde gryp na Jou; met my rypwording word Jou ryk ryper   Moenie deur óns ydelheid…

Read More

Benno Barnard: Vier voëlgedigte (Vert. deur Daniel Hugo)

19 June 2026 By Versindaba

  Benno Barnard: Vier voëlgedigte Vertaal deur Daniel Hugo   Antropomorfe adelaar Ik heb hem nooit gezien. Hij is te koninklijk voor mijn bijziende ogen, maar omgekeerd boort hij daarboven de binocle van zijn blik in vluchtend eten, alvorens die vreselijke klauwen in een steeds trager vluchtend vleselijk schepseltje te slaan. De grofgebekte, hij die…

Read More

Peter Sacks. Vertaling van Engels in Afrikaans

20 April 202620 April 2026 By Versindaba

  Peter Sacks. Vertaling van Engels in Afrikaans (“In These Mountains” / “In hierdie berge”) Vertaal deur Luan Staphorst   Bibliografiese besonderhede   “In These Mountains” is die lang titelgedig van die Suid-Afrikaans gebore digter, skilder en letterkundige Peter Sacks se debuutbundel wat in 1986 gepubliseer is.   Vertaalstrategie   Twee oorwegings in die vertaling…

Read More

100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)

15 January 202615 January 2026 By Versindaba

HET ONS GEWEET? Het ons geweet wat die reidans aan die gang hou? Dat liefhê eensamer maak, Was skynbaar bewese. Elkeen het dit dig gehou, Sy doring, tot die bloed ontydig Deur die verbande geslaan het. Selde Sou iemand ongedeerd bly. Eerder sou Een pyn by die ander skuilgaan. Om verlate Te wees was die…

Read More

100 Duitse Bestes: Ulla Hahn (1945-)

8 January 20268 January 2026 By Versindaba

WINTERLIED Toe ek van jou weg is, val die eerste sneeu op my en my kop slyp aan ʼn rym op die woordjie ly. Want dit was die koue nié wat my vandag tot trane kon gedryf het nie dit was eerder ongerymdheid. Ag jy was alreeds te ver toe ek roep na jou en…

Read More

100 Duitse Bestes: Thomas Brasch (1945-2001)

1 January 20269 August 2025 By Versindaba

LIED Wat ek het, dit wil ek nie verloor nie, maar waar ek is, wil ek nie bly nie, maar wie ek liefhet, wil ek nie verlaat nie, maar wie ek ken, wil ek nie langer sien nie, maar waar ek leef, wil ek nie sterf nie, maar waar ek sterf, gaan my nie pas…

Read More

100 Duitse Bestes: Robert Gernhardt (1937-2006)

25 December 20259 August 2025 By Versindaba

GRONDBEGINSELS VAN ’N KRITIEK OP DIE BEKENDSTE DIGVORM VAN ITALIAANSE OORSPRONG Sonnette vind ek so wat van pateties, so eng, rigied, ag man, eenvoudig shite; dink net dat iemand iewers dalk freneties sonnette sit en pleeg. – Maar net die feit, die blote kans, dat een of ander loeder vandag nog sulke droë stront aanjaag,…

Read More

100 Duitse Bestes: Wolf Biermann (1936-)

18 December 202518 December 2025 By Versindaba

BEMOEDIGING Opgedra aan Peter Huchel Vriend, laat jou nie verhard nie In hierdie harde tyd Wie al te hard is, breek, Wie al te spits is, steek En breek af tegelyk Vriend, laat jou nie verbitter In hierdie bitter tyd nie Die heersers gaan nog sidder – sit jy eers ingekerker – Maar nie oor…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 58
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond
  • Don’t Hesitate! – AVBOB Poetry Mini-Competition winners

Nuutste kommentaar

  1. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  2. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  3. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

  5. STEPHANUS JOHANNES MARAIS on Margaret Cordier-Biermann. Wekroep van die verlostes28 July 2026

    Die gedig verbeeld 'n fase in die mens se lewensverloop waar hy ingehok voel en die omstandighede die uitsig beperk…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon