Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Samespraak: Oproep om bydraes: Leeskultuur (tweede semester, 2024)

29 July 2024 By Alwyn Roux

Oproep om bydraes Leeskultuur en transtaligheid   Agtergrond en fokus   In ’n wêreld waar globale en multikulturele uitruil toenemend voorkom, speel leeskultuur ’n sleutelrol in die bevordering van meertaligheid en kulturele interaksie. In Suid-Afrika se diverse literêre landskap is daar ’n rykdom aan voorbeelde van translinguale en meertalige poëtika. Gedurende die tweede semester van…

Read More

Bundelbekendstelling: Vyf kleur blou (Hein Viljoen)

28 June 2023 By Alwyn Roux

  Vir diegene wat 28 Junie in Kleinmond se omgewing is, kom maak gerus ‘n draai by die bekendstelling van Hein Viljoen se vierde digbundel, getiteld Vyf kleur blou (2023). Die bundel kan bestel word op Naledi se webblad: https://naledi.co.za/product/vyf-kleur-blou/.

Read More

Alwyn Roux. Samespraak: In gesprek met Yves T’Sjoen (22 Maart 2023)

14 March 2023 By Alwyn Roux

Die eerste geleentheid van Samespraak 2023 vind plaas op Woensdag, 22 Maart omstreeks 14:00. Prof. Yves T’Sjoen gesels oor BREYVIER (2023) en KWINTET (2023), twee van sy boekpublikasies wat vanjaar verskyn. Sluit aan by Zoom-vergadering https://us02web.zoom.us/j/5122580627… Vergadering-ID: 512 258 0627 Wagkode: 1234 Samespraak is ‘n aanlyn studiegroep wat sigself ten doel stel om gesprekke te…

Read More

Alwyn Roux. Samespraak: Klimaatdigters (13 April)

6 April 2022 By Alwyn Roux

Op Woensdag 13 April vind daar weer ’n aanlyn seminaar van Samespraak plaas. Samespraak is ‘n aanlyn studiegroep wat sigself ten doel stel om gesprekke te inisieer en vensters oop te maak wat ‘n uitsig bied op, naas die duidelike verskille, raakvlakke en kulturele verbande tussen Nederlands en Afrikaans. Samespraak is nie alleen gerig op…

Read More

Alwyn Roux. Samespraak: Daniel Hugo, Nachoem M. Wijnberg en Martjie Bosman

23 February 202223 February 2022 By Alwyn Roux

Julle word hartlik uitgenooi na die eerste aanlyn seminaar van Samespraak vanjaar. Dié geleentheid vind op Woensdag, 2 Maart, van 11:00 tot 12:30 (Pretoria) / 10:00 tot 11:30 (Amsterdam) op die Zoom-platform plaas. Tydens dié geleentheid sal Yves T’Sjoen en Alwyn Roux in gesprek wees met Nachoem M. Wijnberg, Daniel Hugo en Martjie Bosman oor…

Read More

Alwyn Roux. Samespraak 2021: ʼn oorsig

2 December 20213 December 2021 By Alwyn Roux

Samespraak het gedurende 2021 ʼn waardevolle ruimte geskep vir die aanbied van “werk-in-uitvoering” wat in werkswinkelopset aangebied was oor verskillende aspekte van die vergelykende (transnasionale) Afrikaanse en Nederlandse letterkunde. Op ons Facebookblad gebruik ons juis ʼn aanhaling van prof Yves T’Sjoen, wat Samespraak soos volg tipeer: “Geen leerstoel, maar een internationale en interuniversitêre leertool”. Samespraak…

Read More

Oproep om bydraes: spesiale Alfred Schaffer-uitgawe (Stilet)

18 October 202118 October 2021 By Alwyn Roux

    STILET (2022) 34(2)   Alfred Schaffer Gasredakteur: Alwyn Roux , Yves T’Sjoen, Francine Maessen   Voorstel themanummer Afgelopen jaar is Samespraak opgezet, een studiegroep die zich richt op vergelijkende Nederlandse-Afrikaanse letterkunde. Het oogmerk van Samespraak is om belangstelling te genereren voor een vergelijkende studie van Afrikaanse en Nederlandse literatuur. Samespraak biedt een online…

Read More

Alwyn Roux. Leesverslag: Spraakterapie/Speech therapy (2021), ʼn selfpublikasie

16 August 202116 August 2021 By Alwyn Roux

      Spraakterapie/Speech therapy deur Hanta Henning, Poetree Publications, 2021. Ek deins altyd terug wanneer dit kom by digbundels wat self gepubliseer is. Mens wonder waarom die digter besluit het om nie by ʼn uitgewer aan te klop nie. Vir die doeleindes van ‘n kreatiewe skryfkunswerkswinkel by Unisa het ek onlangs die digteres Nkateko…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond
  • Don’t Hesitate! – AVBOB Poetry Mini-Competition winners

Nuutste kommentaar

  1. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  2. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  3. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

  5. STEPHANUS JOHANNES MARAIS on Margaret Cordier-Biermann. Wekroep van die verlostes28 July 2026

    Die gedig verbeeld 'n fase in die mens se lewensverloop waar hy ingehok voel en die omstandighede die uitsig beperk…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon