Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: “Aan de vooravond” (Miel Vanstreels)

15 September 202616 September 2026 By Versindaba

    Resensie: Aan de vooravond deur Miel Vanstreels. 2026. Maastricht: Uitgeverij Haute Folie. Resensent: Marlies Taljard   Miel Vanstreels (geb. 1951) is ’n Vlaamse digter gebore in Godsheide en sedert 1970 woonagtig te Maastricht. Heelwat poëtiese werk het al uit sy pen verskyn. In sy vroeë werk staan siekte, ouderdom en die dood voorop,…

Read More

Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)

10 September 202611 September 2026 By Versindaba

    Resensie: Van man tot man deur Olive Schreiner, versorg & verwerk, met ’n slothoofstuk en nawoord deur JM Coetzee, in Afrikaans vert. deur Antjie Krog. 2026. Kaapstad: Human & Rousseau. Resensent: Marlies Taljard   Olive Schreiner (1855 – 1920) het vier dekades gewerk aan die roman wat sy as haar magnum opus beskou…

Read More

Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)

27 August 202628 August 2026 By Versindaba

    Resensie: In memoriam, Johann de Lange, deur Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge. 2026. Gansbaai: Naledi. Resensent: Dietloff van der Berg.   Johann de Lange is in 2020 reeds deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns vir sy 60ste verjaarsdag met ’n Festschrift vereer waarin hy deur kollegas, studente en vriende as…

Read More

Resensie: “Habitus” (Kobus Kotzé)

24 August 2026 By Versindaba

  Resensie: Habitus, Kobus Kotzé, 2026. Gansbaai: Naledi. Resensent: Dewald Koen   I Kobus Kotzé het onlangs gedebuteer met sy bundel Habitus. Hierdie bundel is die “nooiensbundel” (soos die agterplat aandui) van ’n nuwe reeks poësiebundels. Hierdie reeks stel ten doel om aan ontluikende debutantdigters wat belofte toon die geleentheid te bied om ’n solobundel…

Read More

Resensie: Steierwerk  deur Johan Myburgh

13 August 2026 By Versindaba

      Resensie: Steierwerk  deur Johan Myburgh. Human & Rousseau, 2026. Resensent: Marius Crous   I ’n Ruk terug het ek, vir selftug en selfgeseling, besluit dat ek sonnette wil probeer skryf; myself gaan dwing om ritmies en rymend te dig. Maar, helaas, uit puur frustrasie het ek na die eerste Italiaanse sonnetpoging opgegee. Johan Myburg,…

Read More

Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)

3 August 20263 August 2026 By Versindaba

    Resensie: Krap – oop toe om rond uitkrap, Koos de Wet, 2026. Gansbaai: Naledi. Resensent: Dewald Koen   I Menige gepubliseerde digter is vertroud met die standaardpraktyk dat ’n tweede bundel met sekere verwagtinge gepaard gaan. In hierdie opsig wil die kritiese leser bepaal of digterlike groei sedert die debuutbundel plaasgevind het. De…

Read More

Resensie: “Twee Overzijden” (Yves T’Sjoen)

10 July 202613 July 2026 By Versindaba

Resensie: Twee Overzijden: gesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands, onder redaksie van Yves T’Sjoen. Academia Press, 2026. Resensent: Marlies Taljard   Onlangs verskyn Yves T’Sjoen se lywige werk oor kontak en (inter)kulturele verbintenisse tussen die Afrikaanse en Nederlandse letterkundes, Twee overzijden: Gesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands, by Academia…

Read More

Resensie: “tussen asem” (Hannes Visser)

27 May 202627 May 2026 By Versindaba

    Resensie: Tussen asem deur Hannes Visser. Naledi, 2026. Resensent: Marlies Taljard   Hannes Visser se tweede bundel, tussen asem, het pas by Naledi verskyn. Dit is ’n dun bundel (45 gedigte), smaakvol uitgegee met ’n omslagontwerp deur die kunstenaar Lourens Oosthuizen. Ek onthou Lourens Oosthuizen as ’n vrolike, aantreklike matrikulant in die vroeë…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”
  • Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier
  • Gerard Scharn. die unpersonen

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon