Een interview van filosoof Johan Braeckman met Yves T’Sjoen over het drieluik met Kwintet. Literaire dialogen tussen Afrikaans en Nederlands (2023), Breyvier. Over taal, burgerschap en Breytenbach (2023) en De ontdekking van het eiland. breytenbachiana (2025). Gisteren online geplaatst door het Humanistisch Verbond in de gesprekkenreeks De Gedachtestreep. https://www.humanistischverbond.be/blog/2127/de-gedachtestreep-aflevering-69-yves-tsjoen-over-breyten-breytenbach/
Category: Onderhoude
Gereelde onderhoude word gevoer met digters wat ‘n nuwe bundel gepubliseer het. Daar is ook soms onderhoude met buitelandse digters of letterkundiges. Kyk na Indekse indien jy die volledige lys wil sien van onderhoude wat geplaas is.
Joan Hambidge gesels met Fourie Botha oor “Kolam”
Fourie, geluk met jou jongste, aangrypende bundel. Joan Hambidge (JH) Jy is ’n uitgewer en digter. Jy is die skrywer van die bundels Donkerkamer (2011), benoem vir die Ingrid Jonkerprys, en Krap uit die see (2017). Van jou werk is opgeneem in Nuwe Stemme 4, Versindaba 2010 en Die heel mooiste Afrikaanse…
Marlies Taljard gesels met Meyer van Rensburg oor Amplitudes en koloriete
Marlies Taljard (MT) Meyer, weer eens welkom – jy is reeds ’n ou bekende op Versindaba. Onlangs het jou bundel Amplitudes en koloriete by Imprimatvr verskyn. Vertel asseblief iets oor die ontstaan van die bundel en die betekenis van die titel. Meyer van Rensburg (MvR): Wel, Marlies, soos jy weet was ek eens…
Joan Hambidge gesels met Gilbert Gibson oor “vloei / stof”
Joan Hambidge (JH) Jou verse kan tipeer word as hermeneutiese digkuns of gedigte wat veral die gedig as talige konstruksie vooropstel soos in Die grammatika van liefhê (1975) van J.C. Steyn en die digkuns van e.e. cummings. Kommentaar. Gilbert Gibson (GG) Ek wonder dikwels hoe koelbloedig of met voorbedagte rade daardie proses…
Joan Hambidge gesels met Wium van Zyl oor “Poëme”
Joan Hambidge (JH) Geluk met jou bundel, Wium. Dit is ‘n leesavontuur vir die speurende leser. Jy het in 1991 met Oggendvuur gedebuteer. Nou hierdie sterk besinnende bundel met ‘n outydse titel. Waarom die lang wag? Wium van Zyl (WvZ) Baie dankie. Ek voel geëerd dat jy bereid is om aandag te gee…
Onderhoud met Marthé McLoud oor “Ontbloot”
Pas na die verskyning van Marthé McLoud se debuutbundel, Ontbloot (Turksvy Publikasies), gesels sy met Nini Bennett-Moll oor dié bundel. Nini Bennett-Moll (NB-M): Marthé, baie geluk met jou debuutbundel, Ontbloot. Jy het jou digtersontwikkeling met sorg, en oor tyd benader en insgelyks het die literêre landskap uitgesien na dié langverwagte debuut. Lesers…
“Merang”, feest van de lyriek in het Afrikaans
Yves T’Sjoen in gesprek met Neil Cochrane en Alwyn Roux Ter gelegenheid van het honderdjarige bestaan van het decreet waarin is bepaald dat naast het Engels en ten koste van het Nederlands het Afrikaans een officieel ambtelijk statuut kreeg in de Unie van Suid-Afrika, worden in Zuid-Afrika tal van herdenkingen, lezingen, een tv-documentaire alsook…
Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor “De ontdekking van het eiland” (Deel 1)
Marlies Taljard Yves, jou boek De ontdekking van het eiland is die derde deel van ’n trilogie oor Breyten Breytenbach wat binnekort by Skribis in Gent verskyn. Verskaf asseblief konteks oor die ander twee dele van die trilogie en hoe jou nuutste werk daarbinne inpas. Yves T’Sjoen Twee jaar geleden is de opstellenbundel…
