Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!

11 June 202614 October 2026 By Versindaba

    Op 11 Junie, sou Van Wyk Louw 120 jaar oud gewees het. Om hierdie geleentheid te vier bied Versindaba, in samewerking met die Sentrum vir Digkuns van die Louw Huis en Museum Sutherland, ’n geleentheid aan digters om in gesprek met hom en sy digkuns te tree, en/of met sy grootwordwêreld na aanleiding…

Read More

johan swanepoel. bloudruk

15 October 2026 By Versindaba

  bloudruk   my ouma het haar briewe op dun lugpospapier geskryf   sulke ligblou skryfblokkies met ‘n lyntjieskarton   en wanneer sy ‘n bietjie harder met die pen op die blad gedruk het   kon ek haar woorde met my vingers lees   © johan swanepoel 2026  

Read More

Resensie: “Boei” (Jean Meiring)

15 October 202615 October 2026 By Versindaba

  Resensie: Boei: ‘n Resensiebundel deur Jean Meiring. 2026. Pretoria: Protea Boekhuis. Resensent: Marlies Taljard   Pas het Daniel Hugo se Vers & kapittel III by Turksvy Publikasies verskyn waarin artikels, rubrieke, resensies en gedenklesings oor die digkuns verskyn. Die subtitel van Jean Meiring se Boei is ’n Resensiebundel. Dis interessant en noodsaaklik dat dié…

Read More

Christa Kleynhans. Omgekeerde Borduurwerk

15 October 2026 By Versindaba

    Foto 18: Rogge Cloof Hemel Foto in In gesprek met NPvWL – Google Foto’s   Omgekeerde Borduurwerk   Is die lewe nie ‘n omgekeerde borduurwerk wat deurmekaar in die Melkweg ons begrip van die mooi wat eintlik op ons wag vertoon nie?   Was die Sewe Susters’s sprankel jou muse van die sterrehemel:…

Read More

Christa Kleynhans. Oggend inventaris

15 October 2026 By Versindaba

    Foto 17: Voorstoep.Louwhuis Foto in In gesprek met NPvWL – Google Foto’s   Oggend inventaris   hoe sou jy die 1900’s oggendmis sien jou stem stil jou woorde rep tydloos   moontlik dover-gekookte kloof koffie wek stille stare in die niet stilte wat vir oomblikke talm as die houtvure se oggendroet grys  droewig…

Read More

Miel Vanstreels. Weer eens

14 October 2026 By Versindaba

  WEER EENS   Vanaand weer op my nommer gesit   deur kleindogter van twaalf,   verlede week het ek gegiggel   toe dit ‘n vriend oorgekom het   © Miel Vanstreels, 2026  

Read More

Marc Tritsmans. Snoek in het riet. Vert. Daniel Hugo

14 October 2026 By Versindaba

  Marc Tritsmans Snoek in het riet   Eerst dacht ik: een stom stuk hout in het riet bij de oever klem geraakt, iets doods in elk geval, maar dan voel en zie ik plots zijn donker loerend oog   vanuit het troebele water op mij gericht. En is er een vin die haast onmerkbaar…

Read More

Miel Vanstreels. Nege-en-sewentig

14 October 2026 By Versindaba

  NEGE-EN-SEWENTIG   Ondanks sy ouderdom het sy longe en niere aan al die vereistes voldoen,   hulle het hom ná die infarksie nog ’n rukkie aan die lewe gehou   om vier lewens te red,   hy het altyd daarvan gehou om groot(s) te droom   © Miel Vanstreels, 2026  

Read More

Vertaling: Marc Tritsmans “Hoe ik het wil zeggen”. Vert. Daniel Hugo

14 October 2026 By Versindaba

  Marc Tritsmans Hoe ik het wil zeggen   Niet zoals een uitbarstende vulkaan die met oorverdovend gedonder en gekraak zwarte rook en puin naar buiten braakt waarna gloeiende   lava slechts vernieling achterlaat. Niet opnieuw dus die verpletterende verwoording van de werkelijkheid. Zoveel liever dit amper hoorbare   bijna onzichtbare na een flauwe bocht…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 1,167
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • johan swanepoel. bloudruk
  • Resensie: “Boei” (Jean Meiring)
  • Christa Kleynhans. Omgekeerde Borduurwerk
  • Christa Kleynhans. Oggend inventaris
  • Miel Vanstreels. Weer eens

Nuutste kommentaar

  1. Dewald Koen on Resensie: Vers & Kapittel III (Daniel Hugo)14 October 2026

    Dankie, Joan. Ja, Daniel se kennis is inderdaad verbysterend.

  2. Joan Hambidge on Vertaling: Marc Tritsmans “Hoe ik het wil zeggen”. Vert. Daniel Hugo14 October 2026

    Puik vertaling.

  3. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar Gert

  4. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. my vuurvliegie-gedagtes12 October 2026

    Absoluut tasbaar en puik gedoen!!

  5. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie Versindaba vir die plasing en blootstelling

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon