Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: VWL 50 jaar later

Fyn net van ’n durende versgesprek. NP van Wyk Louw 50 jaar later 2020

Twee nuwe Stemgrepe: René Bohnen & Alfred Schaffer

23 September 202023 September 2020 By Versindaba

Alfred Schaffer. ik had de auto langs de weg geparkeerd. Uit: N.P. van Wyk Louw 50. René Bohnen. Onvas. Uit: N.P. van Wyk Louw 50.

Read More

Drie nuwe Stemgrepe: Joan Hambidge & Gerard Scharn

21 September 202021 September 2020 By Versindaba

Joan Hambidge. “Ignatia bid vir orde”. Uit: Nomadiese sterre, Onvoltooid. N.P. van Wyk Louw 50. Joan Hambidge. “N.P. van Wyk Louw (1906 – 1970)”. Uit: Lykdigte, Tafelberg, 2000; herdig: 2020. Gerard Scharn. “Taal ontmaskerd”. N.P. van Wyk Louw 50.

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Wium van Zyl

7 September 2020 By Versindaba

      Die wit pad Vir NPvWL   Al met ’n wit pad langs die bruin Romeinse legioene het ook hier gedraf Belge, Bataviërs, Friese gestraf, gesnoei blonde vrouevlees deurgedraf saad in die modder gelaat waaruit soms Boergondies uitspattig maar styf ’n deftigheid, ’n hoflikheid van jas, hoed en sjaal sou spruit tot waar…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Johann Lodewyk Marais

14 August 202029 July 2020 By Versindaba

        Vlugteling   Met my drome wil ek die oseaan leegdrink, die winddonker see ingaan, maar kan ek ongewete in die blikskuit dryf tot ek gered aan die ander kant staan?   © Johann Lodewyk Marais, 2020 (verskyn eersdaags in Ondertussen, Naledi)  

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Gediggesprekslys 31 Julie 2020

7 August 202010 August 2020 By Versindaba

  Die onderstaande is ‘n opgedateerde lys van gedigte in Afrikaans wat met die digter N.P. van Wyk Louw in gesprek tree. Die lys is opgedateer sedert dit die laaste keer op Versindaba gepubliseer is. Die gedigte wat bygevoeg is, word in blou aangedui.   DIGTERS A-D Aucamp, Hennie. 1977. “Prins Raka ruk en rol”…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Alfred Schaffer

7 August 202021 September 2020 By Versindaba

          ik had de auto langs de weg geparkeerd “hoe slaat U en slaat U op my deure” (“paniese angs”, n.p. van wyk louw)   net was ik ingestapt om te vertrekken, eindelijk na veel gedoe, toen ik vanuit mijn ooghoek in de achteruitkijkspiegel zag hoe ik kwam aangerend. of ik…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Ronel de Goede

31 July 20203 August 2020 By Versindaba

  Jezus Christus offert zijn bloed voor ons Gustave van de Woestijne   wie hy ook al was maagdekind timmermanstelg storieverteller wonderwerker relskopper minnaar of te not   of hy was wat hy was wysgeer gesalfde geofferde of hy is wat hy geword het die een wat godseun genoem word traak my nie juis nie…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Daniel Hugo

28 July 202023 July 2020 By Versindaba

  Oh wide and sad land: Adam Small vertaal N.P. van Wyk Louw (Praatjie gehou by die Adam Small-fees op Pniel, 24 Februarie 2017)   In 1975 verskyn Adam Small se vertalings van ’n keuse uit N.P. van Wyk Louw se gedigte as Oh wide and sad land. Dit is nog steeds die omvattendste versameling…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 7
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon