Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Stemgrepe

Stemgrepe van gedigte deur Afrikaanse digters, hetsy self voorgelees of deur ‘n ander voorleser

Bester Meyer. Toonsetting: “Ma” (Antjie Krog)

12 May 202429 April 2024 By Versindaba

  Toonsetting – Antjie Krog: Ma (Die Naamlose Dors)       Ma   Ma, ek skryf vir jou ‘n gedig sonder fênsie leesekens sonder woorde wat rym sonder bywoorde net sommer ‘n kaalvoet gedig –   want jy maak my groot in jou krom klein handjies jy beitel my met jou swart oë en…

Read More

Stemgrepe: Joan Hambidge lees vier gedigte uit Sanctum (2022)

21 August 202222 August 2022 By Versindaba

Brevet na Eybers Stip soos ‘n belastingkontroleur sal ek allengs idees bly navigeer: oor ervarings by tempels en katedrale, nou net in fantasie hierdie opgawe. © Joan Hambidge (Uit: Sanctum, 2022) Inkarnasie Deesdae betrap ek myself al hoe meer dat ek my moeder hoor wanneer ek skryf: ongeduldig, op die punt af. En soos my…

Read More

Louis Esterhuizen. Tweeluik (Stemgreep)

5 March 2021 By Alwyn Roux

Tweeluik NP van Wyk Louw, vyftig jaar later I Die hekke lê oop, die hoekpale omgestoot. Niemand kom na buite of gaan binnetoe – in iedere skuilte smul die eens gevreesde nou as vertroueling aan elke kouseltjie wat in die rondte gestuur word. Kyk, die hekke lê oop, die grensdrade slap. Ongediertes loop vry in…

Read More

Onderhoud met Joan Hambidge (Konfessies, kaarte en konterfeitsels)

23 February 202125 February 2021 By Versindaba

      Marlies Taljard gesels met Joan Hambidge oor haar bundel Konfessies, kaarte en konterfeitsels. Imprimatur, 2021   Marlies Taljard: Joan, ek het pas jou nuwe bundel, “Konfessies, kaarte en konterfeitsels” van Imprimatur ontvang en moet jou gelukwens. Die bundel is stylvol en professioneel uitgegee en ek het dit ‘n uitdagende dog bevredigende leeservaring gevind….

Read More

Marlise Joubert. in memoriam: Strooi (Stemgreep)

29 January 202129 January 2021 By Alwyn Roux

in memoriam: Strooi sonder die veld se geur van wit lelies in ‘n vuis of die trae note van gesang en gebed sonder ‘n graf of ‘n woord van eerbetoon sterf hy op die vaal handdoek op ‘n skoongeskropte tafel eerloos en ek onthou Lucebert: alles van waarde is weerloos sonder ‘n sug en sonder…

Read More

Joan Hambidge. Kodeks (Stemgreep)

8 January 20218 January 2021 By Versindaba

  Joan Hambidge lees haar gedig “Kodeks” voor:     © Joan Hambidge, 2021  

Read More

Joan Hambidge. Enallage (Stemgreep)

8 January 202119 January 2021 By Versindaba

  Enallage vir Leon Strydom    Vir die groot geleentheid, die dood repeteer ons daagliks in Covid-tyd, met ‘n heil die leser of bottoms up!   ‘n Preludium, program of voorspel: lewe soos ‘n digbundel “a disguised pronunciamento”.   Dalk speel John Williams nou vir jou in daardie plek sonder tyd of nood? Navorsers vra…

Read More

Joan Hambidge. Betlehem-ster (Stemgreep)

26 December 202027 December 2020 By Versindaba

  Betlehem-ster   As die drie wyse manne vandag uit die Ooste sou aankom, sal hulle maskers dra;   nes Maria en Josef in die stal aangetref met die Jesus-kind.   Nie goud, wierook of mirre sal hulle bring hierdie keer nie.   Saam met geloof, hoop en liefde waarskynlik ‘n antidoot   téén die…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”
  • Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier
  • Gerard Scharn. die unpersonen

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon