Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
16 September 2020

Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)

Psalm 121

Ek slat my twee oge op,
my kyk vang die verste kop.
Wavanaf sal my hulp nou kom?
My hulp is vannie Jirre, van Hom,
Hy’t nou die jimmel en Prieska gekom maak.
Sonner lat jou voete klipperse raak,
is hy skoene agterrie skaap,
Hy dink nooit nie eers oor slaap.
Sontyd is Hy hoed op jou kop,
innie nag hou Hy gevaarlikheid dop.
Hy’s mos nou da om jou op te pas,
jou siel hou Hy tissen jou ribbes vas.
Gan jy nou in of gan jy nou yt,
Hy’s oor jou, vi ewig en vi altyd.

[Uit: Hans du Plessis. Innie skylte van die Jirre. Lapa, 2008]

 

https://versindaba.co.za/wp-content/uploads/2020/09/Psalm-121-Hans-du-Plessis-1.mp3

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nini Bennett. Sonde met die bure
Digtersprofiel. Hans du Plessis →

2e gedagtes oor “Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)”

  1. Conrad says:
    30 July 2026 at 12:53

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek van Ek slat my twee oge op

    Ek verlees my aan die hele geskiedenis van die koorwerke

    Reply
  2. CP Naude says:
    16 September 2020 at 10:35

    Baie spesiaal.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Miel Vanstreels. Weer eens
  • Marc Tritsmans. Snoek in het riet. Vert. Daniel Hugo
  • Miel Vanstreels. Nege-en-sewentig
  • Vertaling: Marc Tritsmans “Hoe ik het wil zeggen”. Vert. Daniel Hugo
  • Jeanne Henning Els. vroegsomer

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Vertaling: Marc Tritsmans “Hoe ik het wil zeggen”. Vert. Daniel Hugo14 October 2026

    Puik vertaling.

  2. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar Gert

  3. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. my vuurvliegie-gedagtes12 October 2026

    Absoluut tasbaar en puik gedoen!!

  4. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie Versindaba vir die plasing en blootstelling

  5. Gert van der Westhuizen on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    mooi beeldryk vol verwondering warmtes en koues gert

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d