5 December 2025 Stephan du Toit. Graaff-Reinet Desembergedig Graaff-Reinet langs die Sondagsrivier waar Spandaukop troon oor die mooiste kerk in Afrika oor huisies in Kaaps-Hollandse styl lê Graaff-Reinet met sy boepensdakkies en die baldadige blom van die Bougainvillea © Stephan du Toit, 2025 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…