Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
12 August 202113 August 2021

Nuwe Bundel. Zandra Bezuidenhout: Derde gety

 

 

 

 

 

Derde gety

Zandra Bezuidenhout

Derde gety dui op ‘n oorgang waarin hede en verlede versmelt. ‘n Nuwe tydruimte van ewewig, besinning en tuiskoms breek aan, waarby uiteenlopende onderwerpe uit ‘n ryk ervaringswêreld betrek word.

Die bundel behels ‘n verskeidenheid beeldryke verse, met ‘n fyn aanvoeling vir o.m. skoonheid in al haar manifestaties, menslike verhoudings en deurgaans ook ‘n maatskaplike bewustheid. Die taalgebruik is vindingryk maar helder, en die gedigte getuig van ‘n besonderse poëtiese vakmanskap.

 

Oor die outeur

Zandra Bezuidenhout se debuut, Dansmusieke, is met die Ingrid Jonker­-prys bekroon. Haar letterkundestudies aan die Universiteite Stellenbosch en Leiden was die aanloop tot ‘n doktorale proefskrif oor die poësie van eietydse Afrikaans­ en Nederlandstalige vroue. Sy is tans ‘n vryskutvertaler. Derde gety is die digter se derde digbundel.

 

[NB Uitgewers 2021. Prys: R250,00. Bladsye: 96. Formaat: 234mm x 152mm. Sagteband Kategorie. ISBN­13: 9780798181709]

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nuwe Bundel. Rosa Smit: Die slingerplant se wintergroei
Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Landluisteraar →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d