Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
28 August 2026

Bekendstelling: om ’n Melkweg te skep

 

 

Op ouderdom 82 het Erwin Rode pas sy eie digbundel gepubliseer. Dit heet: om ’n Melkweg te skep.

Die bundel sal op Sa. 5 September by die SA Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands (Kaapstad) bekendgestel word. Dit is ’n voorreg vir SASNEV om die lokaal beskikbaar te stel.

Die bekendstelling sal die vorm van ’n tweegesprek aanneem tussen Erwin Rode en Daniel Hugo van Turksvy Publikasies (die uitgewery). Daniel is ’n gevierde digter met 17 bundels op sy kerfstok en vele pryse.

Uiteraard sal eksemplare te koop wees (net per kaart).

Datum: Saterdag 5 September 2026
Tyd: 10:00 vir 10:30
Plek: SASNEV, Sentraalplein 4, Pinelands (Kaapstad)

Plek is beperk en jy word versoek om asb. te RSVP aan eureka@sasnev.co.za

Nader inligting is te vinde op die voor- en agterplat van die boek.

As jy nie die bekendstelling kan bywoon nie, is die ander uitkoms dat jy ’n bestelling per e-pos by Turksvy Publikasies kan plaas.

Kontak gerus vir Erwin Rode by +27 (0)82 321 7193 vir enige navrae.

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise
  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop

Nuutste bydraes

  • Gerrit Theron. Die vuurhoutjie
  • Digtersprofiel: Jennifer Pape
  • Nuwe Bundel. Erwin Rode: om ’n Melkweg te skep
  • Bekendstelling: om ’n Melkweg te skep
  • Miel Vanstreels. Die somer van

Nuutste kommentaar

  1. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  2. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  3. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  4. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

  5. Joan Hambidge on Ilse van Staden. Die Dans24 August 2026

    'n Verruklike gedig. 'n Gesprek op soveel vlakke.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d