Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
7 October 2026

Amanda de Meillon. Karookind

 

Foto 19: Rolbos/Tolbos

https://photos.google.com/share/AF1QipNhuaXYqr18bBxsrxd_D1FV8CUccsQdQRfX4bbNhl4fYuF_W8H5UiKYUC9GMumigQ/photo/AF1QipNbQcspVXGQgzkluFmGKXLN41bWXH52AhyzDSl1?key=eHRDbDhDYUFwQnJsNXFKX2I2ZzFwM1B0ZnJPVERB

 

Karookind

(in gesprek met NP van Wyk Louw)

 

Waar het woorde jou gevind

Sutherland se kaalvoetkind

het die Karoo se tolbos

malbos

losbos

sy dwaling in jou hart gelos

 

tussen klawers van swart en wit

skoffel ritme,

note

akkoorde

en skuil jou liefde in wegsteekwoorde

 

vind jy in Karoo se droog

jou eie monoloog

of vlerk jou ink

in alfabet

die digkuns wat jou siel moes red

 

dalk veg jy (net soos ek)

die Raka wat jou denke vlek

 

© Amanda de Meillon, 2026

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Amanda de Meillon. Karookind
  • Nini Bennett-Moll in gesprek met Joan Hambidge
  • Anzé Bezuidenhout. Winterasem
  • Joan Hambidge en Dietloff van der Berg in gesprek oor “Apofatiese lens”
  • Driekie Grobler. verbeur

Nuutste kommentaar

  1. Amanda Ahave De Meillon on Anzé Bezuidenhout. Winterasem7 October 2026

    Woorde wat met my siel praat

  2. Joan Hambidge on Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose6 October 2026

    Verruklik is hierdie teks. Uitsonderlik en aangrypend.

  3. Amanda Ahave De Meillon on Anzé Bezuidenhout. Grendels6 October 2026

    Perfek neergepen. Woorde wat krag dra! Puik

  4. Sandri on Pierce van Tonder. Drumpel6 October 2026

    Puik

  5. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. Drumpel5 October 2026

    Puik gedoen Pierce!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d