Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
12 October 2026

Louis Esterhuizen. Knikkerspel

 

Knikkerspel

 

Toe jy kind was, was die wêreld gaaf en rond

soos ’n albaster wat jy kon troetel in jou hand.

 

Eers later sou jy weet hoe hoog jy moet vlieg

om die geheel te begryp voor jy gewindswael

 

oor die verste omstreke kon sirkel op soek na

uitkoms in die harder kolking van plig en sorg.

 

Nousedae snap jy egter hoe solied dit alles is,

hoe verspikkel die staalghoen geknikker word

 

deur die kring van jou oog

wat vroeër helder was, en skoon.

 

© Louis Esterhuizen, 2026

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Louis Esterhuizen. Nagwaak
Louis Esterhuizen. Herfsfragment →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Anne-Marie Bartie. monoloog
  • Louis Esterhuizen. Herfsfragment
  • Louis Esterhuizen. Knikkerspel
  • Louis Esterhuizen. Nagwaak
  • Louis Esterhuizen. Myndorp: ’n jeugherinnering

Nuutste kommentaar

  1. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar Gert

  2. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. my vuurvliegie-gedagtes12 October 2026

    Absoluut tasbaar en puik gedoen!!

  3. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie Versindaba vir die plasing en blootstelling

  4. Gert van der Westhuizen on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    mooi beeldryk vol verwondering warmtes en koues gert

  5. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Grendels12 October 2026

    Baie dankie Marietjie ek waardeer

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d