Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
14 October 2026

Elisma van Zyl. Jou Beeld

 

Foto 20 – Sneeu op Rogge Cloof

https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678

 

Jou Beeld

 

die Karoo se koue asem

maak my vensters blind,

jou beeld staan wasig

agter ‘n spikkelgordyn;

my vinger volg die lyne van jou lyf

terwyl druppels teen die glas afgly

 

die oggendkoue klou aan my

en kloof sy pad oop

na jou asem smeulend,

jou arms warm om my gevou;

nou voel ek net —

die glas yskoud teen my wang

 

anderkant die ruit

hang Roggekloof se ryp

spierwit aan doringbome,

byt aan die droë gras;

en jou beeld — ‘n ysterman

wat sy arms swaai

in die wind

 

© Elisma van Zyl, 2026

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Elisma van Zyl. Tydloos

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Miel Vanstreels. Weer eens
  • Marc Tritsmans. Snoek in het riet. Vert. Daniel Hugo
  • Miel Vanstreels. Nege-en-sewentig
  • Vertaling: Marc Tritsmans “Hoe ik het wil zeggen”. Vert. Daniel Hugo
  • Jeanne Henning Els. vroegsomer

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Vertaling: Marc Tritsmans “Hoe ik het wil zeggen”. Vert. Daniel Hugo14 October 2026

    Puik vertaling.

  2. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar Gert

  3. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. my vuurvliegie-gedagtes12 October 2026

    Absoluut tasbaar en puik gedoen!!

  4. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie Versindaba vir die plasing en blootstelling

  5. Gert van der Westhuizen on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    mooi beeldryk vol verwondering warmtes en koues gert

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d