14 October 2026 Miel Vanstreels. Nege-en-sewentig NEGE-EN-SEWENTIG Ondanks sy ouderdom het sy longe en niere aan al die vereistes voldoen, hulle het hom ná die infarksie nog ’n rukkie aan die lewe gehou om vier lewens te red, hy het altyd daarvan gehou om groot(s) te droom © Miel Vanstreels, 2026 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…