Resensie: Hammie – Ronelda S. Kamfer Hammie, deur Ronelda S. Kamfer. (Kwela, 2016. R200; 96 pp; Formaat : 198 mm x 130 mm, Sagteband; ISBN-13 : 9780795707575, Epub-ISBN : 9780795707582) Resensent: Marlies Taljard boodskappe coded in die onvermoë om mekaar te troos Ronelda Kamfer se derde digbundel, Hammie, wat pas by Kwela Boeke verskyn het,…
Tag: Hammie Ronelda S. Kamfer
Onderhoud met Ronelda S. Kamfer (Hammie)
Ronelda Kamfer gesels oor haar nuutste digbundel “Hammie” met dr. Gisela Ullyatt . Ronelda, baie geluk met jou derde bundel. Hammie is opgedra aan Allisen Gertrude Kamfer, jou moeder. Heel aan die begin van die bundel kry die leser ’n glimp van Hammie deur die volgende aanhaling: ‘Ronelda, jy is my kind en jy bly…
Nuwe publikasie: Hammie (Ronelda S. Kamfer)
Hammie Ronelda S. Kamfer Ronelda S. Kamfer debuteer in 2009 met Noudat slapende honde, en Grond/Santekraam volg in 2011. Haar jongste bundel, Hammie, verskyn in Februarie 2016. Die titel, Hammie, is ‘n Kaapse troetelwoord vir “mammie”: die bundel ondersoek dus die komplekse en intieme verhouding tussen ma en dogter. Die verse eggo temas uit Kamfer…