ATKV-Veertjies – foto’s

Tydens ’n  feestelike aand van woorde en wenners is die ontvangers van
vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 10 September by MolenVliet, net buite
Stellenbosch, aangewys.

Vir die eerste keer in die geskiedenis van die Veertjie-toekennings is daar ook ‘n Veertjie vir Poësie toegeken. Die wenner was eenparig deur die keurkomitee aangewys as Gilbert Gibson.

  Veels geluk, Gilbert!

Gilbert Gibson

Gilbert Gibson

Hier volg ‘n paar foto’s van die vonkel-aand (helaas net dié wat goed genoeg uitgekom het aldus ons webmeester):
 

 

David Kramer

David Kramer

Dorothea van Zyl, Melt Myburgh & Wannie Carstens

Dorothea van Zyl, Melt Myburgh & Wannie Carstens

Niel Rademan, Theo Kemp & Willem Anker

Niel Rademan, Theo Kemp & Willem Anker

Nicol Stassen van Protea Boekhuis

Nicol Stassen van Protea Boekhuis

Louis Esterhuizen, Melt Myburgh & Annelie Botes

Louis Esterhuizen, Melt Myburgh & Annelie Botes

Bookmark and Share

Comments are closed.

  •