Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
29 April 202030 April 2020

N.P. van Wyk Louw 50. Die wind in die baai (Voorlesing deur N.P. van Wyk Louw)

 

“Die wind in die baai het gaan lê” is een van talle gedigte uit N.P. van Wyk Louw se laaste digbundel, Tristia (1962), wat in ’n mens se kop bly maal nadat jy dit die eerste keer gelees of voorgedra gehoor het.

 

’n Opname van Louw wat self die gedig lees, het saam met 29 ander voorlesings verskyn op ’n laserskyf getiteld N.P. van Wyk Louw – gedigte. Geen inligting word op die CD-omslag of die CD verskaf aangaande ’n samesteller of uitgewer daarvan nie. Op die CD verskyn wel die volgende kode: K5F05F1085312. Waarskynlik is die album saamgestel uit klankopnames in die SAUK-argief.

 

Klik hieronder om die voorlesing van “Die wind in die baai het gaan lê” te hoor.

 

https://versindaba.co.za/wp-content/uploads/2020/04/Van-Wyk-Louw-2020-Versindaba-Die-wind-in-die-baai-het-gaan-lê-1.m4a

 

 

Die gedig is getoonset deur Wilhelm Joubert, en deur Johan Engelbrecht vertolk in die 1995-produksie “Groot, groter: N.P. van Wyk Louw”. Klik op die volgende internetskakel om die betrokke lieduitvoering te sien: https://www.youtube.com/watch?v=yFkMbUIQ1ls.

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

N.P. van Wyk Louw 50. Luuk Gruwez →

1e kommentaar op “N.P. van Wyk Louw 50. Die wind in die baai (Voorlesing deur N.P. van Wyk Louw)”

  1. Bernard Odendaal says:
    29 April 2020 at 18:48

    Ek kan nie die roete Seepunt om na Houtbaai toe ry sonder om hierdie woorde te wil hoor nie.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Louis Esterhuizen. Herfsfragment
  • Louis Esterhuizen. Knikkerspel
  • Louis Esterhuizen. Nagwaak
  • Louis Esterhuizen. Myndorp: ’n jeugherinnering
  • Louis Esterhuizen. Wankel ewewig

Nuutste kommentaar

  1. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie Versindaba vir die plasing en blootstelling

  2. Gert van der Westhuizen on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    mooi beeldryk vol verwondering warmtes en koues gert

  3. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Grendels12 October 2026

    Baie dankie Marietjie ek waardeer

  4. Marietjie Steenkamp on Anzé Bezuidenhout. Grendels11 October 2026

    Wow, dis puik!

  5. Joan Hambidge on Nini Bennett-Moll in gesprek met Joan Hambidge9 October 2026

    Dank aan Nini veral vir die insigryke vrae en aan almal: Die digkuns moet gesprekke voer en nuwe digters en…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d